Maselspoort Community OutReach Project BOLOKANANG KINDER EN JEUGSORGSENTRUM Bolokanang Kinder en Jeugsorgsentrum is ‘n subprogram van NGMD en is ‘n organisasie sonder winsoogmerk (043-195-NPO) en ‘n openbare weldaadsorganisasie (PBO-930004959). Dit is ‘n sentrum vir Sotho sprekende kinders en is een van talle sentrums in die Vrystaat. Hier woon dertig kinders vanaf tien maande tot veertien jaar. Baie van die kinders het geen ouers meer nie, ander het nie familie wat na hulle kan omsien nie. Hulle is deur die hof sorgbehoewend bevind en na die sentrum gestuur. READ MORE |
A new website will follow soon ! Please be pattient